Pierre Le Roux Oogkundige  Port Elizabeth

Pierre Le Roux Oogkundige  Port Elizabeth


Ons Produkte

Dit is natuurlik om in 'n mens se leeftyd veranderinge in sigvermoë te ervaar. Dit is ook heeltemal normaal dat sigvermoë sal verswak soos 'n mens ouer word.

Versteurde visie of die onvermoë om op voorwerpe te fokus kan deur 'n aantal faktore veroorsaak word. As onafhanklike oogkundige kan ons na 'n ondersoek objektiewe korrektiewe aanbevelings maak.

Ons beskik oor 'n wye voorraad kwaliteit en bekende handelsmerk brilrame. Ons is ook in die posisie om 'n uitgebreide reeks kontak lense van Alcon, Bausch & Lomb, Ciba en Cooper Vision aan te bied. Dit is ook gerieflik vir die pasient want ons kan die kontaklense vinnig op aanvraag verskaf.

Tydens u besoek aan Pierre le Roux Oogkundige sal u persoonlike, professionele oogsorg en nasorg ontvang.  Ons lojale pasientbasis getuig van ons familie georienteerde diens.

Ons integriteit verseker dat u behoeftes altyd ons prioriteit is.

Pierre Le Roux Optometrist Port Elizabeth Optometrist













website design, search engine optimization by ZAWebs Designs
web hosting by ZAWebs Hosting

Pierre Le Roux Oogkundige  Port Elizabeth